Nix (maan)

Nix   

’n Foto van Nix wat op 2015 deur die tuig New Horizons geneem is.
Ontdekking
Ontdek deur Hubble-ruimteteleskoop
Pluto-metgeselsoekspan
Datum Junie 2005
Alternatiewe name(134 340) Pluto II[1]
Wentelbaaneienskappe
Halwe lengteas 48 694±3 km[2]
Eksentrisiteit 0,002036±0,000050
Wentelperiode 24,85463±0,00003 d
Inklinasie 0,133±0,008 °
Satelliet van Pluto
Fisiese eienskappe
Afmetings 56 × 26 km ± ?[3]
Rotasieperiode Chaoties
Aksiale neiging Veranderlik
0,04–0,35 (geraam)[4]
Temperatuur 33–55 K
Skynmagnitude 23,38–23,7 (gemeet)[4]

Nix is ’n natuurlike satelliet van Pluto. Dit is in Junie 2005 saam met die dwergplaneet se verste maan, Hidra, ontdek en is in Julie 2015 saam met Pluto besoek deur die ruimtetuig New Horizons.[5] Die nabyskote van Nix is nog nie van die New Horizons afgelaai nie, maar van die klein mane sou die tuig na verwagting die beste foto's van Nix neem.

  1. Jennifer Blue (9 November 2009). "Gazetteer of Planetary Nomenclature" (in Engels). IAU Working Group for Planetary System Nomenclature (WGPSN). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2009. Besoek op 30 Augustus 2010.
  2. Showalter, M. R.; Hamilton, D. P. (3 Junie 2015). "Resonant interactions and chaotic rotation of Pluto's small moons". Nature. 522 (7554): 45–49. doi:10.1038/nature14469.
  3. NASA's Hubble finds Pluto's moons tumbling in absolute chaos
  4. 4,0 4,1 Stern, S. A.; Mutchler, M. J.; Weaver, H. A.; Steffl, A. J. (2006). "The Positions, Colors, and Photometric Variability of Pluto's Small Satellites from HST Observations 2005–2006". Astronomical Journal. 132 (3): submitted. arXiv:astro-ph/0607507. Bibcode:2006AJ....132.1405S. doi:10.1086/506347. (Final preprint)
  5. Cain, Fraser (2008). "Pluto's Moon Nix".

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy